Straat van Taiwan

Straat van Taiwan

Kaart van die Straat van Taiwan
Koördinate:24°48′40″N 119°55′42″O / 24.81111°N 119.92833°O / 24.81111; 119.92833
Ligging:China
Soort:Seestraat tussen die Oos-Chinese en Suid-Chinese See
Lengte:130 km
Breedte:180 km
Eiland/e:Penghu, Matsu, Kinmen
Straat van Taiwan
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   臺灣海峽 of
台灣海峽
Vereenvoudigde Chinees   台湾海峡
Pinyin Táiwān Hǎixiá

Die Straat van Taiwan, of Formosastraat, is ’n seestraat van 180 km breed wat die eiland Taiwan (of die Republiek China) skei van die vasteland van China (die Volksrepubliek China). Dit is deel van die Suid-Chinese See en verbind die Oos-Chinese See met die noorde.[1] Die smalste deel is 130 km breed.[2]

  1. "Limits of Oceans and Seas" (PDF) (3rd uitg.). Monaco: International Hydrographic Organization. 1953. p. 33. Special Publication No. 23. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Oktober 2011. Besoek op 7 Februarie 2010.
  2. "Geography". Government Information Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2010. Besoek op 23 Januarie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search